Jawaharlal Nehru
Jawaharlal Nehru (Hindoestani: [ˈdʒəʋaːɦərˈlaːl ˈneːɦru] ; Kasjmiri: जवाहरलाल नेहरू / جَؤاہَر لال نہروُ; Allahabad, 14 November 1889 – Nieu-Delhi, 27 Mei 1964) was 'n sleutelfiguur in die onafhanklikheidsbeweging van Indië. Na die onafhanklikheid van Indië word hy die land se eerste premier. Tydens die naoorlogse periode was hy een van die stigters en leiers van die Beweging van Onverbonde Lande.
Jawaharlal Nehru | |
Jawaharlal Nehru in 1947 | |
1ste Eerste Minister van Indië
| |
Ampstermyn 15 Augustus 1947 – 27 Mei 1964 | |
Vise | Vallabhbhai Patel |
---|---|
President | Rajendra Prasad Sarvepalli Radhakrishnan |
Monarg | George VI (tot 26 Januarie 1950) |
Goewerneur-generaal | Louis Mountbatten C. Rajagopalachari (tot 26 Januarie 1950) |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Gulzarilal Nanda (waarnemend) |
Minister van Verdediging
| |
Ampstermyn 31 Oktober 1962 – 14 November 1962 | |
Voorafgegaan deur | V. K. Krishna Menon |
Opgevolg deur | Yashwantrao Chavan |
Ampstermyn 30 Januarie 1957 – 17 April 1957 | |
Voorafgegaan deur | Kailash Nath Katju |
Opgevolg deur | V. K. Krishna Menon |
Ampstermyn 10 Februarie 1953 – 10 Januarie 1955 | |
Voorafgegaan deur | N. Gopalaswami Ayyangar |
Opgevolg deur | Kailash Nath Katju |
Minister van Finansies
| |
Ampstermyn 13 Februarie 1958 – 13 Maart 1958 | |
Voorafgegaan deur | T. T. Krishnamachari |
Opgevolg deur | Morarji Desai |
Ampstermyn 24 Julie 1956 – 30 Augustus 1956 | |
Voorafgegaan deur | C. D. Deshmukh |
Opgevolg deur | T. T. Krishnamachari |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 15 Augustus 1947 – 27 Mei 1964 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Gulzarilal Nanda |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Allahabad, Brits-Indië (nou in Indië) | 14 November 1889
Sterf | 27 Mei 1964 (op 74) Nieu-Delhi, Indië |
Politieke party | Indian National Congress |
Eggenoot/-note | Kamala Kaul |
Kind(ers) | Indira Gandhi |
Alma mater | Trinity College, Cambridge Inns of Court |
Handtekening |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jawaharlal Nehru.