Beweging van Onverbonde Lande
Die Beweging van Onverbonde Lande (BOL; Engels: Non-Aligned Movement, NAM; Serwo-Kroaties: Pokret nesvrstanih; Frans: Mouvement des non-alignés, NAM; Spaans: Movimiento de Países No Alineados, MPNA; Portugees: Movimento Não-Alinhado, MNA) is 'n internasionale organisasie van lande, wat nie tot 'n militêre alliansie behoort nie en tydens die Koue Oorlog neutraal was. Die stigting van die organisasie is geïnisieer deur die Joego-Slawiese president Josip Broz Tito, die Egiptiese staatshoof Gamal Abdel Nasser, Ghana se eerste president Kwame Nkrumah, die Indiese eerste minister Jawaharlal Nehru en die Indonesiese president Sukarno. Dit is tydens 'n vergadering in Belgrado in 1961 gestig en later het talle lande van Afrika en Asië by die Beweging aangesluit. Die doelwitte is die gelykheid tussen die lande en 'n positiewe ekonomiese ontwikkeling van die lidlande.
Lidlande
wysigIn 2012 het die organisasie 120 lidlande en 17 waarnemende lande gehad.[1]
Huide lidlande
wysigDie volgende lande is lede van die Beweging van Onverbonde Lande, gerangskik volgens kontinente, wys hul jaar van toetreding:[2]
Afrika
wysigTans is elke land van Afrika (sonder Suid-Soedan en die Wes-Sahara) lid van die Beweging van Onverbonde Lande.
|
|
Amerikas
wysig
|
|
Asië
wysig
|
|
Europa
wysig
|
|
Oseanië
wysig
|
|
Voormalige lidlande
wysig
|
|
Waarnemende lande
wysigDie volgende lande en organisasies het waarnemende status:[1]
Lande
wysig
|
|
Organisasies
wysigVoorsitters
wysigVoorsitter van Onverbonde Lande | ||||
---|---|---|---|---|
Naam | Land | Party | vanaf | tot |
Josip Broz Tito | Joego-Slawië | Liga van Kommuniste van Joego-Slawië | 1961 | 1964 |
Gamal Abdel Nasser | Verenigde Arabiese Republiek | Arabiese Sosialistiese Unie | 1964 | 1970 |
Kenneth Kaunda | Zambië | United National Independence Party | 1970 | 1973 |
Houari Boumediène | Algerië | Revolusionêre Raad | 1973 | 1976 |
William Gopallawa | Sri Lanka | Onafhanklik | 1976 | 1978 |
Junius Richard Jayewardene | Verenigde Nasionale Party | 1978 | 1979 | |
Fidel Castro | Kuba | Kommunistiese Party van Kuba | 1979 | 1983 |
Neelam Sanjiva Reddy | Indië | Janata Party | 1983 | |
Zail Singh | Indiese Nasionale Kongres | 1983 | 1986 | |
Robert Mugabe | Zimbabwe | ZANU–PF | 1986 | 1989 |
Janez Drnovšek | Joego-Slawië | Liga van Kommuniste van Joego-Slawië | 1989 | 1990 |
Borisav Jović | Sosialistiese Party van Serwië | 1990 | 1991 | |
Stjepan Mesić | Kroaties Demokratiese Unie | 1991 | ||
Branko Kostić | Demokratiese Party van Sosialistiese van Montenegro | 1991 | 1992 | |
Dobrica Ćosić | Serwië en Montenegro | Onafhanklik | 1992 | |
Suharto | Indonesië | Partai Golongan Karya | 1992 | 1995 |
Ernesto Samper | Colombia | Colombiaanse Liberale Party | 1995 | 1998 |
Andrés Pastrana Arango | Colombiaanse Liberale Party | 1998 | ||
Nelson Mandela | Suid-Afrika | African National Congress | 1998 | 1999 |
Thabo Mbeki | 1999 | 2003 | ||
Mahathir Mohamad | Maleisië | United Malays National Organisation | 2003 | |
Abdullah Ahmad Badawi | 2003 | 2006 | ||
Fidel Castro[7] | Kuba | Kommunistiese Party van Kuba | 2006 | 2008 |
Raúl Castro | 2008 | 2009 | ||
Hosni Mubarak | Egipte | Nasionale Demokratiese Party | 2009 | 2011 |
Mohamed Hussein Tantawi | Onafhanklik | 2011 | 2012 | |
Mohamed Morsi | Vryheid en Geregtigheidspparty | 2012 | ||
Mahmoud Ahmadinejad | Iran | Alliansie van Bouers van Islamitiese Iran | 2012 | 2013 |
Hassan Rohani | Vereniging van Vegtende Geestelikes | 2013 | hede |
Vergaderings
wysigDie konferensie van die staatshoofde of regering van die Beweging van Onverbonde Lande, oftewel na Vergadering van die Beweging van Onverbonde Lande genoem, is die belangrikste vergadering in die beweging en word elke paar jaar gehou.[8]
Datum | Gasheerland | Gasheerstad | |
---|---|---|---|
1ste | 1–6 September 1961 | Joego-Slawië | Belgrado |
2de | 5–10 Oktober 1964 | Verenigde Arabiese Republiek | Kaïro |
3de | 8–10 September 1970 | Zambië | Lusaka |
4de | 5–9 September 1973 | Algerië | Algiers |
5de | 16–19 Augustus 1976 | Sri Lanka | Colombo |
6de | 3–9 September 1979 | Kuba | Havana |
7de | 7–12 Maart 1983 | Indië | Nieu-Delhi |
8ste | 1–6 September 1986 | Zimbabwe | Harare |
9de | 4–7 September 1989 | Joego-Slawië | Belgrado |
10de | 1–6 September 1992 | Indonesië | Jakarta |
11de | 18–20 Oktober 1995 | Colombia | Cartagena de Indias |
12de | 2–3 September 1998 | Suid-Afrika | Durban |
13de | 20–25 Februarie 2003 | Maleisië | Kuala Lumpur |
14de | 15–16 September 2006 | Kuba | Havana |
15de | 11–16 Julie 2009 | Egipte | Sharm El Sheikh |
16de | 26–31 Augustus 2012 | Iran | Teheran |
17de | 2015 | Venezuela | Caracas |
Ander vergaderings (soos die Bali-vergadering vanaf 23 tot 27 Mei 2011) is gehou tussen die amptelike vergaderings. Die Beweging van Onverbonde Lande het sy 50ste verjaarsdag in Belgrado op 5-6 September 2011 gevier.[9][10]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 (en) "NAM Members & Observers" Geargiveer 8 Februarie 2014 op Wayback Machine. 16th Summit of the Non-Aligned Movement, Teheran, 26–31 Augustus 2012. Besoek op 24 Augustus 2012.
- ↑ Cahoon, Ben. "Non-Aligned Movement (NAM)". World Statesmen.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 4 September 2012.
- ↑ (es) La Nación – Opinión – bl. 19: Los No Alineados, vir Lucio Garcia del Solar, 10 Oktober 2006.
- ↑ 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) Final Document of the 7th Summit of the Non-Aligned Movement -(New Delhi Declaration) Geargiveer 8 Oktober 2011 op Wayback Machine
- ↑ 5,0 5,1 5,2 (en) "The Non-Aligned Movement: Member States" Geargiveer 9 Desember 2010 op Wayback Machine. XII Summit, Durban, Suid-Afrika, 2–3 September 1998. Besoek op 24 Augustus 2012.
- ↑ (en) Kin, Lai Kwok (2 September 1992). "Yugoslavia Casts Shadow over Non-Aligned Summit". Reuters (via The Independent. Besoek op 24 Augustus 2012.
- ↑ (en) "Castro elected President of Non-Aligned Movement Nations". People's Daily. 16 September 2006.
- ↑ (en) XV Summit of the Non-Aligned Movement, Sharm El Sheikh, 11–16 July 2009: Previous Summits Geargiveer 8 Oktober 2011 op Wayback Machine
- ↑ (en) Non-aligned again in Belgrade
- ↑ (en) Secretary-General's Message to Additional Commemorative Meeting of the Non-Aligned Movement
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Non-Aligned Movement. |
- (en) Amptelike webwerf
- (en) Amptelike webwerf van die 16de Vergadering Geargiveer 2 September 2012 op Wayback Machine
- (en) Amptelike webwerf van die 15de Vergadering Geargiveer 15 Julie 2009 op Wayback Machine
- (en) Amptelike webwerf van die 14de Vergadering Geargiveer 5 November 2006 op Wayback Machine
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Duitse Wikipedia vertaal. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |