Afrika-unie
Die Afrika-unie (AU in Engels en UA in ander amptelike tale; Arabies: الاتحاد الأفريقي, Engels: African Union, Frans: Union africaine, Portugees: União Africana, Spaans: Unión Africana, Swahili: Umoja wa Afrika[3]) is 'n internasionale organisasie van 55 Afrika-lande.[4] Die hoofstad van die Afrika-unie is Addis Abeba in Ethiopië en die Pan-Afrika Parlement is in Midrand in Suid-Afrika geleë. Die AU se voorganger is die Organisasie vir Afrika-eenheid (OAE) wat op 9 Julie 2002 deur die AU vervang is.[5] Die de facto amptelike tale is Arabies, Engels, Frans, Portugees, Spaans en Swahili, terwyl de jure elke taal van Afrika amptelik is.[6] Sedert Marokko se terugkeer op 30 Januarie 2017 is elke Afrikaland lid van die AU, insluitende die omstrede Arabiese Demokratiese Republiek Sahara.[7][8]
| |||||
Nasionale leuse: A United and Strong Africa (Engels vir: "'n Verenigde en sterk Afrika") | |||||
Volkslied: Let Us All Unite and Celebrate Together[1] (Engels vir: "Laat ons almal verenig en saam fees vier") | |||||
Hoofstad | Addis Abebaa Midrandb | ||||
Grootste stad | Lagos | ||||
Amptelike tale | Arabies, Engels, Frans, Portugees, Spaans en Swahili | ||||
Regering • Voorsitter van die vergadering
• Voorsitter van die kommissie • Parlementêre president |
Kontinentale unie Mohamed Ould Ghazouani Moussa Faki Fortune Z. Charumbira | ||||
Onafhanklikheid | 25 Mei 1963 3 Junie 1991 9 September 1999 9 Julie 2002 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
29 922 059 km2 (-) 11 552 972 myl2 - | ||||
Bevolking - 2020-skatting - Digtheid |
1 321 000 000 (-) 40,94 / km2 (-) 106,04 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2020-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2014-skatting | ||||
Geldeenheid | 43 geldeenheide (- )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
(UTC-1 tot +4) nie toegepas nie (UTC-1 tot +4) | ||||
Internet-TLD | .africac | ||||
Skakelkode | +58 kodes | ||||
a Setel van die Afrika-unie se kommissie b Setel van die Pan-Afrika Parlement c Voorgestel. |
Lidlande
wysigHuidige lede
wysig- Algerië
- Angola
- Benin
- Botswana
- Burkina Faso
- Burundi
- Comore-eilande
- DR Kongo
- Djiboeti
- Egipte
- Ekwatoriaal-Guinee
- Eritrea
- Eswatini
- Ethiopië
- Gaboen
- Gambië
- Ghana
- Guinee
- Guinee-Bissau
- Ivoorkus
- Kaap Verde
- Kameroen
- Kenia
- Lesotho
- Liberië
- Libië
- Madagaskar
- Malawi
- Mali
- Marokko
- Mauritanië
- Mauritius
- Mosambiek
- Namibië
- Niger
- Nigerië
- Kongo
- Rwanda
- São Tomé en Príncipe
- Senegal
- Sentraal-Afrikaanse Republiek
- Seychelle
- Sierra Leone
- Soedan
- Somalië
- Suid-Afrika
- Suid-Soedan
- Tanzanië
- Togo
- Tsjad
- Tunisië
- Uganda
- Wes-Sahara
- Zambië
- Zimbabwe
Waarnemerlande
wysig- Haïti – in afwagting van geassosieerde lidstatus tydens die AU spitsberaad op 2 Februarie 2012.[9]
- Kasakstan – ná die ratifikasie van die verdrae op 14 November 2013 het die minister vir buitelandse sake, Erlan Idrisof, die permanente verteenwoordiger van die Republiek Kasakstan in die Afrika-unie geword.[10]
- Letland – sedert 2012.[11]
- Litaue – sedert 2013.[12]
- Palestynse Owerheid – sedert 2013.[13]
- Serwië – die ministers vir buitelandse sake Ivan Mrkić het in 2012 asook 2014 en Vuk Jeremić het in 2011 aan die spitsberade in Addis Abeba deelgeneem.[14][15][16]
- Turkye – sedert 2005.[17]
- Oekraïne – sedert 2016.[18]
Voormalige lede
wysig- Tanganjika – Op 26 April 1964 saamgesmelt met Zanzibar om die Verenigde Republiek Tanganjika en Zanzibar te vorm wat op 1 November 1964 herdoop is tot Tanzanië.
- Zanzibar – Op 26 April 1964 saamgesmelt met Tanganjika om die Verenigde Republiek Tanganjika en Zanzibar te vorm wat op 1 November 1964 herdoop is tot Tanzanië.
Voormalige Kandidaatlande
wysig- Marokko – Die enigste Afrikaland wat nie 'n lid van die Afrika-unie was nie is Marokko, wat die AU se voorganger, die Organisasie vir Afrika-eenheid (OAE), op 12 November 1984 verlaat het toe baie ander lidlande die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara van die Wes-Sahrawiese nasionalistiese Polisario Front gesteun het.[19][20] Marokko se bondgenoot, Zaïre, het ook die OAE se toelating van die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara geopponeer asook die boikot teen die regime van Mobutu Sese Seko deur die organisasie van 1984 tot 1986.[21] Sommige lande het sedertdien hul ondersteuning vir die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara teruggetrek.[22] Op 30 Januarie 2017 het Marokko weer by die Afrika-unie aangesluit.[23]
- Somaliland – het in 1991 sy onafhanklikheid van Somalië verklaar en in 2005 aansoek gedoen vir lidmaatskap, wat in 2006 verwerp is.[24]
Ontwikkeling
wysigOnderteken In werking Dokument |
1961 1961 |
1963 1963 OAE Handves |
1991 N/A Verdrag van Abuja |
1999 2002 Verklaring van Sirte |
|||||||||
Organisasie vir Afrika-eenheid (OAE) | Afrika Ekonomiese Gemeenskap (AEG): | ||||||||||||
Gemeenskap van Sahel-Sahara state (GSSS) | |||||||||||||
Gemeenskaplike mark vir Oos- en Suider-Afrika (GMOSA) | |||||||||||||
Oos-Afrikaanse Gemeenskap (OAG) | |||||||||||||
Ekonomiese Gemeenskap van Sentraal-Afrika state (EGSAS) | |||||||||||||
Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrikaanse state (EGWAS) | |||||||||||||
Inter Owerheid Ontwikkeling (IOO) | |||||||||||||
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAO) | |||||||||||||
Arabiese Magreb Unie (AMU) | |||||||||||||
Casablanca-groep | Afrika-unie (AU) | ||||||||||||
Monrovia-groep | |||||||||||||
Verklaring oor die soewereiniteit van Afrika
wysigIn Mei 2004 het die Kommissie van die Afrika-unie 'n strategiese plan uitgereik, waarin vir die eerste keer die gesag van buitelandse magte oor afhanklike gebiede in Afrika verwerp is.[25]
Gebiede | Territoriale mag | Territoriale aanspraak |
---|---|---|
Asore | Portugal | Marokko |
Britse Indiese Oseaangebied | Verenigde Koninkryk | Mauritius en Seychelle |
Ceuta en Melilla | Spanje | Marokko |
Kanariese Eilande | Spanje | Marokko |
Madeiraeilande | Portugal | Marokko |
Mayotte | Frankryk | Comore-eilande |
Réunion | Frankryk | Mauritius |
Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Verenigde Koninkryk |
Lys van presidente
wysigAfrika-unie[26] | |||
Naam | Begin van ampstermyn | Einde van ampstermyn | Land |
Thabo Mbeki | 9 Julie 2002 | 10 Julie 2003 | Suid-Afrika |
Joaquim Chissano | 10 Julie 2003 | 6 Julie 2004 | Mosambiek |
Olusegun Obasanjo | 6 Julie 2004 | 24 Januarie 2006 | Nigerië |
Denis Sassou Nguesso | 24 Januarie 2006 | 24 Januarie 2007 | Kongo |
John Kufuor | 30 Januarie 2007 | 31 Januarie 2008 | Ghana |
Jakaya Kikwete | 31 Januarie 2008 | 2 Februarie 2009 | Tanzanië |
Moeammar al-Ghaddafi | 2 Februarie 2009 | 31 Januarie 2010 | Libië |
Bingu wa Mutharika | 31 Januarie 2010 | 31 Januarie 2011 | Malawi |
Teodoro Obiang Nguema Mbasogo | 31 Januarie 2011 | 29 Januarie 2012 | Ekwatoriaal-Guinee |
Yayi Boni | 29 Januarie 2012 | 27 Januarie 2013 | Benin |
Hailemariam Desalegn | 27 Januarie 2013 | 30 Januarie 2014 | Ethiopië |
Mohamed Ould Abdel Aziz | 30 Januarie 2014 | 30 Januarie 2015 | Mauritanië |
Robert Mugabe | 30 Januarie 2015 | 30 Januarie 2016 | Zimbabwe |
Idriss Déby | 30 Januarie 2016 | 30 Januarie 2017 | Tsjad |
Alpha Condé | 30 Januarie 2017 | 28 Januarie 2018 | Guinee |
Paul Kagame | 28 Januarie 2018 | 10 Februarie 2019 | Rwanda |
Abdel Fattah el-Sisi | 10 Februarie 2019 | 10 Februarie 2020 | Egipte |
Cyril Ramaphosa | 10 Februarie 2020 | 6 Februarie 2021 | Suid-Afrika |
Félix Tshisekedi | 6 Februarie 2021 | 5 Februarie 2022 | Demokratiese Republiek die Kongo |
Macky Sall | 5 Februarie 2022 | 18 Februarie 2023 | Senegal |
Azali Assoumani | 18 Februarie 2023 | 17 Februarie 2024 | Comore-eilande |
Mohamed Ould Ghazouani | 17 Februarie 2024 | hede | Mauritanië |
Lys van voorsitters
wysigAfrika-unie[26] | |||
Naam | Begin van ampstermyn | Einde van ampstermyn | Land |
Amara Essy | 9 Julie 2002 | 16 September 2003 | Ivoorkus |
Alpha Oumar Konaré | 16 September 2003 | 28 April 2008 | Mali |
Jean Ping | 28 April 2008 | 15 Oktober 2012 | Gaboen |
Nkosazana Dlamini-Zuma | 15 Oktober 2012 | 30 Januarie 2017 | Suid-Afrika |
Moussa Faki | 30 Januarie 2017 | hede | Tsjad |
Presidente van die Pan-Afrika Parlement
wysigAfrika-unie[26] | |||
Naam | Begin van ampstermyn | Einde van ampstermyn | Land |
Gertrude Ibengwe Mongella | 18 Maart 2004 | 29 Mei 2009 | Tanzanië |
Idriss Ndele Moussa | 29 Mei 2009 | 28 Mei 2012 | Tsjad |
Bethel Nnaemeka Amadi | 28 Mei 2012 | 27 Mei 2015 | Nigerië |
Roger Nkodo Dang | 27 Mei 2015 | 1 April 2020 | Kameroen |
Bouras Djamel | 1 April 2020 | 1 Maart 2021 | Algerië |
Fortune Z. Charumbira | 1 Maart 2021 | tans | Zimbabwe |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) "African Union anthem, etc". Africamasterweb.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2018. Besoek op 26 November 2012.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) "Report for Selected Countries and Subjects". Internasionale Monetêre Fonds. 14 September 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2020. Besoek op 14 Julie 2020.
- ↑ (en) Official Languages "Art. 11 AU" Protocol on amendments to the constitutive act of the African Union Geargiveer 30 Junie 2014 op Wayback Machine
- ↑ (en) au.int: Member States Geargiveer 9 Januarie 2015 op Wayback Machine
- ↑ (en) africa-union.org: Launch of the African Union, 9 July 2002: Address by the chairperson of the AU, President Thabo Mbeki Geargiveer 22 Julie 2013 op Wayback Machine
- ↑ (en) africa-union.org: Art. 11 Protocol on Amendments to the Constitutive Act of the African Union
- ↑ (en) "Morocco to rejoin African Union despite Western Sahara dispute". BBC. 30 Januarie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 15 Februarie 2020.
- ↑ (en) "Western Sahara welcomes Morocco's African Union membership". BBC. 31 Januarie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2020. Besoek op 15 Februarie 2020.
- ↑ (en) "Haiti – Diplomacy: Haiti becomes a member of the African Union – HaitiLibre.com, Haiti News, The haitian people's voice". Haitilibre.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 15 Februarie 2020.
- ↑ (en) "Kazakhstan was granted an observer status in the African Union". Ministry of Foreign Affairs of the Republic of Kazakhstan. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 30 Januarie 2014.
- ↑ (en) "Latvia becomes observer to African Union". Ministry of Foreign Affairs of the Republic of Latvia. 14 November 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 30 Januarie 2014.
- ↑ (en) "Non-African States and Organisations accredited to the AU". The African Union Commission. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2018. Besoek op 19 November 2015.
- ↑ (en) Fathya el-Dakhakhni (27 Mei 2013). "AU grants Palestine observer status". Egypt Independent. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Desember 2016. Besoek op 30 Januarie 2014.
- ↑ (sr) "Mrkić na samitu u Adis Abebi". B92. 30 Januarie 2014. Besoek op 15 Februarie 2020.
- ↑ (en) "Serbian FM urges African Union support". B92. Besoek op 15 Februarie 2020.
- ↑ (en) "bilateral relations". Embassy of Serbia in Ethiopia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 November 2018. Besoek op 15 Februarie 2020.
- ↑ (en) "Press Release Regarding The Participation of H.e. Mr. Bekir Bozdağ, Deputy Prime Minister of the Republic of Turkey, In The 18th Ordinary Session of the Assembly of the African Union". Ministry of Foreign Affairs of Turkey. 28 Januarie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2014. Besoek op 30 Januarie 2014.
- ↑ (en) "Ukraine has obtained observer status in the African Union". Ministry of Foreign Affairs of Ukraine. 22 Junie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 15 Februarie 2020.
- ↑ (en) news.bbc.co.uk: OAU considers Morocco readmission
- ↑ (en) arabicnews: South African paper says Morocco should be one of the AU and NEPAD leaders Geargiveer 19 Julie 2006 op Wayback Machine
- ↑ (en) lcweb2.loc.gov: Zaire: A Country Study, "Relations with North Africa"
- ↑ (en) map.ma: Togo confirms to AU withdrawal of recognition of SADR Geargiveer 22 Februarie 2008 op Wayback Machine
- ↑ (en) "Morocco rejoins African Union". Worldbulletin. 30 Januarie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 15 Februarie 2020.
- ↑ (en) afrol.com: Somaliland disappointed with African Union
- ↑ (fr) africa-union.org: voir l'annexe 3 Site de l'Union africaine Geargiveer 22 Februarie 2012 op Wayback Machine
- ↑ 26,0 26,1 26,2 (en) rulers.org: International organizations A-N – African Union
Bronne
wysig- (en) Yassin El-Ayouty: The Organization of African Unity After Thirty Years, Westport/New York 1994.
- (en) Christof Heyns, Evarist Baimu, Magnus Killander: The African Union, in: German Yearbook of International Law 46 (2004)
- (en) Konstantinos D. Magliveras, Gino J. Naldi: The African Union – A New Dawn for Africa?, in: International and Comparative Law Quarterly 51 (2002)
- (en) Corinne A. A. Packer, Donald Rukare: The New African Union and Its Constitutive Act, in: American Journal of International Law 96 (2002)
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Afrika-unie. |
- (ar) (en) (es) (fr) (pt) (sw) Amptelike webwerf
- (en) The Constitutive Act Geargiveer 30 Junie 2014 op Wayback Machine
- (en) Pan-African Parliament
- (en) Peace and Security Council Geargiveer 21 September 2013 op Wayback Machine