Kai Larsen
Deense plantkundige (1926-2012)
Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Kai Larsen (15 November 1926, Hillerød - 23 Augustus 2012)[1] was 'n Deense plantkundige.
Kai Larsen | |
Kai Larsen
| |
Gebore | 15 November 1926 Hillerød |
---|---|
Oorlede | 23 Augustus 2012 |
Nasionaliteit | Deens |
Vakgebied | Plantkunde |
Instelling(s) | Universiteit van Aarhus, Denemarke |
Kai Larsen was 'n professor in plantkunde (emeritus vanaf 1 Desember 1996) aan die Universiteit van Aarhus, Denemarke. Hy was die Deense redakteur van Flora Nordica, redakteur van Flora of Thailand, adviseur vir Flora of China en uitvoerende lid van Flora Malesiana.
Hy was 'n lid van die Noorse Akademie vir Wetenskap en Lettere[2] en die Koninklike Deense Akademie vir Wetenskappe en Lettere.
Die standaard outeursafkorting K.Larsen word gebruik om hierdie persoon as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.
Navorsing
wysig- Suidoos-Asiatiese florastreek, veral Thailand, Maleisië en Indo-China. Hersienings van verskeie families, ondermeer Caesalpiniaceae, Caryophyllaceae en Lowiaceae vir etlike van die streeksfloras.
- Zingiberaceae vir Flora of Thailand en Flora Malesiana.
Eponymiese spesies
wysigSommige plante word na hom vernoem om sy bydrae tot die studie van Asiatiese flora te erken:
Genera
- Kailarsenia, geurige plante van die familie Rubiaceae wat inheems is aan Suidoos-Asië[3]
- Larsenaikia, 'n eens endemiese Australiese Gardenia-spesie in die familie Rubiaceae[3]
- Die generiese naam Kaisupeea B.L. Burtt (Gesneriaceae) vereer Kai en Supee Larsen.
Spesies
- Burmannia larseniana D.X.Zhang & R.M.K.Saunders (Burmanniaceae)
- Bauhinia larsenii Y.F. Chen & D.X. Zhang, fossiel-Leguminosae van suidelike China[4]
- Caulokaempferia larsenii Suksathan & Triboun
- Cornukaempferia larsenii Saensouk, Theerakulpisut, & Chantaranothai[5]
- Curcuma larsenii C. Maknoi & T. Jenjittikul[6]
- Impatiens larsenii T. Shimizu[7]
- Kaempferia larsenii Sirirugsa
- Mouretia larsenii Tange
- Zingiber larsenii Theilade
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ In memoriam: Kai Larsen (2012). Species New to Science. Retrieved 2012-11-13.
- ↑ "Gruppe 5: Biologi" (in Noors). Norwegian Academy of Science and Letters. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2016. Besoek op 7 Oktober 2010.
- ↑ 3,0 3,1 Tirvengadum, D. D. 1993. Larsenaikia, a new genus of the Rubiaceae from Australia. Nordic J. Bot. 13:175–184. doi:10.1111/j.1756-1051.1993.tb00034.x
- ↑ Chen, Y. F. & Zhang, D. X. 2005 Bauhinia larsenii, a fossil legume from Guangxi. Bot. J. Linn. Soc. 147: 437-440. doi:10.1111/j.1095-8339.2005.00373.x
- ↑ Saensouk, P., Theerakulpisut, P., & Chantaranothai, P. 2007. Cornukaempferia larsenii sp. nov. (Zingiberaceae): a new species from Thailand. The Natural History of Chulalongkorn University. 7: 169–173.
- ↑ Maknoi, C. (2006). A new species of Curcuma L. (Zingiberaceae) from Southeast Asia. In: Gardens' Bulletin (Singapoer) 58(1): 41-46, ISSN 0374-7859, CODEN GABUAV.
- ↑ Shimizu, T. 1977. Some additional notes on Impatiens (Balsaminaceae) of Thailand. Acta Phytotax. Geobot. 28 (1-3): 31-34.