Klipplaat is 'n nedersetting in die westelike Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê 35 km wes van Jansenville. Die dorpie is bekend as 'n spoorwegaansluiting; die lyn van die noorde sluit by die Kaapstad-na-Port Elizabethlyn aan. Die naam is afgelei van die eienaardige klipplate in die distrik; groot plat klippe wat op die grond lê of uitsteek. Die NG gemeente Klipplaat is in 1944 gestig, maar het teen 2013 nog eintlik net in naam bestaan.

Klipplaat
(ingesluit Wongalethu)
NG kerk Klipplaat
NG kerk Klipplaat
Ligging van Klipplaat op 'n kaart (Oos-Kaap)
Klipplaat
Klipplaat
 Klipplaat se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°01′05″S 24°20′25″O / 33.01806°S 24.34028°O / -33.01806; 24.34028Koördinate: 33°01′05″S 24°20′25″O / 33.01806°S 24.34028°O / -33.01806; 24.34028
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Sarah Baartman
Munisipaliteit Dr Beyers Naudé
Stigting 1849
Oppervlak[1]
 - Dorp 12,9 km²  (5 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorp 2 967
 - Digtheid 230/km² (595,7/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 1.1%
 • Indiër/Asiër 0.4%
 • Kleurling 61.3%
 • Swart 36.7%
 • Ander 0.6%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 67.7%
 • Xhosa 27.3%
 • Engels 2.5%
 • Ander 2.5%
Poskode (strate) 6255
Poskode (posbusse) 6255
Skakelkode(s) 049

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 Som van die hoofplekke Klipplaat en Wongalethu tydens die 2011-sensus.