Kunene skulpoortjie
(Aangestuur vanaf Kneria maydelli)
Die Kuneneskulpoortjie (Kneria maydelli) is 'n varswatervis wat voorkom in die Kunenerivierstelsel in Angola en Namibië. Dit lyk baie soos die Suidelike skulpoortjie, maar die dorsale vin is nader aan die snoet. Die vis word tot 57 mm lank. In Engels staan die vis bekend as die Cunene kneria.
Kuneneskulpoortjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | K. maydelli
|
Binomiale naam | |
Kneria maydelli Ladiges & Voelker, 1961
|
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1