Die Kolstert-muskietvis (Phalloceros caudimaculatus) is 'n varswater vis wat inheems is aan 'n streek in die suide van Brasilië tot by Paraguay. In Suider-Afrika kom dit voor in die Ruorivier in Malawi.

Kolstert-muskietvis
Gefleckter Kaudi Männchen.jpg
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. caudimaculatus
Binomiale naam
Phalloceros caudimaculatus
(R. F. Hensel, 1868)

VoorkomsWysig

Die vis lyk baie soos die Muskietvis met 'n lang gonopodium wat 'n haak op die punt het. Die vis is deurskynend olyf bruin met 'n bruin kol waar die kieue deksel begin. Daar is ook 'n glinsterende blou skynsel op die onderste gedeelte van die kieue deksel. Party visse het verspreide swart kolle op die lyf. Die mannetjie word 35 mm en die wyfie 60 mm lank.

HabitatWysig

Die vis vreet klein water insekte en ongewerweldes maar is minder aggressief as die muskietvis. Tot 50 kleintjies word op 'n slag gebore; die vis is ovivivipaar.

Sien ookWysig

BronWysig

Eksterne skakelWysig