Lithognathus
Lithognathus is 'n genus van seevisse in die familie Sparidae. Hulle kom hoofsaaklik langs die kusgebiede van Suider-Afrika (Suid-Afrika, Namibië en Angola) voor, maar L. mormyrus word ook in die Middellandse See, Swartsee, Golf van Biskaje en langs verskeie eilande in die noord-oos Atlantiese oseaan aangetref. Afhangende van die spesies, bereik hulle 'n maksimum lengte van tussen 25 en 200 cm.
Lithognathus | |
---|---|
Lithognathus mormyrus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Lithognathus
|
Spesies | |
4, sien teks |
Spesies
wysigSien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Sepkoski, Jack (2002). "A compendium of fossil marine animal genera". Bulletins of American Paleontology. 364: 560. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2012. Besoek op 8 Januarie 2008.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Lithognathus. |