Lys van Namibiërs
Wikimedia lysartikel
Hierdie is 'n lys van noemenswaardige Namibiërs.
Aktiviste
wysig- Job Amupanda, jeugaktivis en stigter van die Affirmative Repositioning-beweging
- Niko Bessinger, onafhanklikheidsaktivis en politikus
- Pauline Dempers, menseregte-aktivis, koördineerder van die Breaking the Wall of Silence-beweging
- Kalla Gertze, voormalige president van die Breaking the Wall of Silence-beweging
- Evilastus Kaaronda, vakbondleier
- Veronica de Klerk, vroueregte-aktivis
- John Kwedhi, vakbondleier
- Blythe Loutit, stigter van Save the Rhino Trust
- Rosa Namises, politikus en vroueregte-aktivis, voormalige lid van die parlement
- Phil ya Nangoloh, menseregte-aktivis
- John Pandeni, voormalige vakbondleier en lid van die kabinet
- Emma Tuahepa, MIV/Vigs-aktivis
Kunstenaars
wysig- Dieter Aschenborn, natuurleweskilder en posseëlontwerper
- Hans Aschenborn, natuurleweskilder en illustreerder
- Uli Aschenborn, natuurleweskilder en beeldhouer
- Koos van Ellinckhuijzen, skilder, posseël- en grafiese ontwerper
- Tony Figueira, fotograaf
- Tim Huebschle, rolprentregisseur en draaiboekskrywer
- Adolph Jentsch, skilder
- Helga Kohl, fotograaf
- Kerry McNamara, argitek
- John Muafangejo, visuele kunstenaar
- Bridget Pickering, rolprentvervaardiger
- Wilhelm Sander, argitek
- Nǃxau ǂToma, rolprentakteur
Sakelui
wysig- Tom Alweendo, hoof van die Nasionale Beplanningskommissie
- Johnny Doeseb, eienaar van Eleven Arrows F.C. in Walvisbaai
- Monica Geingos, eerste dame en eienaar van Stimulus Investments en talle ander maatskappye
- Benjamin Hauwanga, eienaar van die BH groep van maatskappye
- Frans Indongo, eienaar van Indongo Toyota
- Gert Joubert, eienaar van die Erindi-wildreservaat
- Aaron Mushimba, mynboumagnaat
- Martha Namundjebo-Tilahun, Afrika-sakeleier van die Jaar, 2013
- Ipumbu Shiimi, Goewerneur van die Bank van Namibië
- Harold Pupkewitz, eienaar van Pupkewitz Toyota, Megabuild, en talle ander maatskappye
- Sven Thieme, voorsitter van Ohlthaver & List
- Inge Zaamwani-Kamwi, uitvoerende direkteur van diamantkonglomeraat Namdeb
Diplomate
wysig- Martin Andjaba
- Bience P. Gawanas, kommissaris van arbeidsake van die Afrika-unie
- Ella Kamanya, lid van die Pan-Afrika-parlement
- Kaire Mbuende, diplomaat en politikus
- Monica Nashandi, voormalige hoë kommissaris aan die Verenigde Koninkryk
Militêre leiers
wysig- Luitenant-generaal Dimo Hamaambo, voormalige hoof van die weermag
- Generaal-majoor Charles Namoloh, hoof van personeel van die weermag
- Kolonel Erkki Nghimtina, voormalige assistentdirekteur van kommunikasie van die weermag
- Luitenant-generaal Epaphras Denga Ndaitwah, voormalige hoof van die weermag
- Luitenant-generaal John Mutwa, hoof van die weermag
- Brigadier-generaal Jesaya Elago Kambonde
- Luitenant-generaal Martin Shalli, voormalige hoof van die weermag
- Immanuel Shifidi, guerrillavegter
- Generaal-majoor Peter Nambundunga, voormalige leërbevelvoerder
- Luitenant-generaal Solomon Huwala, voormalige hoof van die weermag
Musici
wysig- Sally Boss Madam, musikant, liedjieskrywer[1]
- The Dogg, musikant, liedjieskrywer
- Gazza, musikant, liedjieskrywer
- Jericho, kletsrymer
- Jackson Kaujeua, sanger
- Gal Level, musikant
- Stefan Ludik, musikant
- Lady May, musikant, danser
- Mushe[2]
- Nianell, musikant
- Ras Sheehama, sanger
- Sunny Boy, kletsrymer, lirikus, liedjieskrywer
Politici
wysig- Nahas Angula, eerste minister
- Steve Bezuidenhout, opposisiepolitikus
- Clara Bohitile, adjunkminister
- Dawid Boois, verkose raadslid van die Berseba-kiesafdeling sedert 2010
- Bernard Esau, vakbondleier, onafhanklikheidsaktivis, politikus
- Hage Geingob, derde president van Namibië
- Theo-Ben Gurirab, diplomaat en politikus, voormalige eerste minister
- Asser Kuveri Kapere, voorsitter van die nasionale raad
- Marten Kapewasha, diplomaat
- Moses Katjikuru Katjiuongua, politikus
- Katuutire Kaura, politikus
- Fanuel Kozonguizi, eerste president van SWANU, eerste nasionale ombudsman
- Nangolo Mbumba, minister van onderwys
- Steve Mogotsi, lid van die nasionale raad
- Dirk Mudge, politikus
- Jeremia Nambinga, opposisiepolitikus
- Alpheus ǃNaruseb, minister van arbeid
- Immanuel Ngatjizeko, minister van handel en nywerheid
- Sam Nujoma, eerste president van Namibië
- Hifikepunye Pohamba, tweede president van Namibië
- Ngarikutuke Tjiriange, juris en minister
- Andimba Toivo ya Toivo, voormalige minister, onafhanklikheidsleier
- Ben Ulenga, opposisiepartyleier (COD), politikus
- Piet van der Walt, adjunkminister
- Hendrik Witbooi (politikus), voormalige adjunkminister
Religieuse leiers
wysig- Leonard Auala, Christelike biskop van die Evangelies-Lutherse Ovambo-Kavangokerk (ELOK)
- Shekutaamba Nambala, waarnemende biskop van die Evangelies-Lutherse Kerk in Namibië (ELKIN)[3]
Sportlui
wysig- Frankie Fredericks, Olimpiese naelloper
- Percy Montgomery, rugbyspeler
- Ali Nuumbembe weltergewigbokser
- Harry Simon, bokser
- Gaby Ahrens, Olimpiese valskutter
- Johanna Benson, Paralimpiese atleet
- Jacques Burger, rugbyspeler
- Trevor Dodds, gholfspeler
- Collin Benjamin, voormalige sokkerspeler
- Ricardo Mannetti, voormalige sokkerspeler en huidige afrigter van die nasionale sokkerspan
- Mannie Heymans, fietsryer
- Dan Craven, fietsryer
- Kees Lensing, rugbyspeler
- Razundara Tjikuzu, voormalige sokkerspeler
Tradisionele leiers
wysig- Nehale Mpingana, voormalige vryheidsvegter en koning van die Ondonga-gemeenskap
- Justus ǁGaroëb, Damara-hoofman en politikus
- Hosea Kutako, vryheidsvegter en Herero-hoofman
- Mandume Ya Ndemufayo, voormalige koning van die Kwanyama
Skrywers
wysig- Tangeni Amupadhi, joernalis
- Joseph Diescho (gebore 1955), romanskrywer
- Dorian Haarhoff, digter
- Alfredo Tjiurimo Hengari, politieke rubriekskrywer
- Gwen Lister, joernalis
- Sylvia Schlettwein, literêre kritikus en kortverhaalskrywer
- Christi Warner, uitvoeringsdigter, draaiboekskrywer
- Mvula ya Nangolo, digter en joernalis
Skoonheidsmodelle
wysig- Michelle McLean, voormalige Mejuffrou Heelal, liefdadigheidsaktivis
- Behati Prinsloo, model
Verwysings
wysig- ↑ Neshiko, Selma (19 Augustus 2016). "Sally nomination at All Africa Music Awards". New Era.[dooie skakel]
- ↑ Kamati, Kevin (2 Mei 2012). "Popya with Mushe". New Era.[dooie skakel]
- ↑ Shibute, Oswald (15 Oktober 2013). "Okahao ELCIN parishioners split". The Namibian.