Lys van poskodes in Suid-Afrika
Wikimedia lysartikel
Lys van poskodes per area
wysigKodereeks | Area |
Noordelike Streek (Gauteng, Mpumalanga, meeste van Noordwes, Limpopo) | |
---|---|
0001–0299 | Gauteng—Pretoria/Tshwane |
0300–0499 | Noordwes—noordelike deel |
0500–0698 | Limpopo—suide en weste |
0699–0999 | Limpopo—noorde en ooste |
1000–1399 | Mpumalanga—noordelike helfte |
1400–1699 | Gauteng—Oosrand / Ekurhuleni Metro |
1700–1799 | Gauteng—Wesrand, Mogale City/Krugersdorp, Roodepoort |
1800–1999 | Gauteng—Soweto en Vereeniging/Vanderbijlpark streek (Motsweding) |
2000–2199 | Gauteng—Johannesburg, Randburg, Sandton) |
2200–2499 | Mpumalanga—suidelike helfte |
2500–2899 | Noordwes Provinsie—suidelik en sentraal |
Oostelike Streek (KwaZulu-Natal) | |
2900–3199 | KwaZulu-Natal—Noordelike deel van KwaZulu-Natal |
3200–3299 | KwaZulu-Natal—Pietermaritzburg en omgewing |
3300–3599 | KwaZulu-Natal—Middeland |
3600–3799 | KwaZulu-Natal—tussen Durban en Pietermaritzburg, insluitend satellietdorpe soos Westville. |
3800–3999 | KwaZulu-Natal—Zululand Steek (insluitend Richardsbaai) |
4000–4099 | KwaZulu-Natal—Durban / Ethekwini |
4100–4299 | KwaZulu-Natal—Suidkus |
4300–4499 | KwaZulu-Natal—Noordkus |
4500–4730 | KwaZulu-Natal—Griekwaland-Oos en Umzimkulu |
Suidelike Streek (Oos-Kaap) | |
4731–5199 | Oos-Kaap—Voormalige Transkei |
5200–5299 | Oos-Kaap—Oos-Londen |
5300–5499 | Oos-Kaap—Historiese Grens-streek |
5500–5999 | Oos-Kaap—Noordelike binneland |
6000–6099 | Oos-Kaap—Port Elizabeth |
6100–6499 | Oos-Kaap—Westelike deel |
Westelike Streek (Wes-Kaap, Noord-Kaap) | |
6500–6699 | Wes-Kaap—Tuinroete en Oudtshoorn area |
6700–6899 | Wes-Kaap—Klein Karoo |
6900–7099 | Wes-Kaap—Groot Karoo |
7100–7299 | Wes-Kaap—Area suidoos van Kaapstad |
7300–7399 | Wes-Kaap—Weskus |
7400–7599 | Wes-Kaap—Noordelike dele van Kaapse Metropool |
7600–7699 | Wes-Kaap—Areas oos van Kaapstad, soos Stellenbosch |
7700–8099 | Wes-Kaap—Kaapstad en Kaapse Skiereiland |
Sentrale Streek (Noord-Kaap en Vrystaat) | |
8100–8299 | Noord-Kaap—Namakwalandstreek |
8300–8799 | Noord-Kaap—Oostelike deel |
8800–8999 | Noord-Kaap—Gordonia-streek |
9000–9299 | Voorheen toegeken aan Suidwes-Afrika |
9300–9399 | Vrystaat—Bloemfontein en omgewing |
9400–9699 | Vrystaat—Noord-Vrystaat |
9700–9899 | Vrystaat—Oos-Vrystaat |
9900–9999 | Vrystaat—Suid-Vrystaat |
Eksterne skakels
wysig- Soek 'n Suid-Afrikaanse poskode op
- "Postal Code" (in Engels). South African Post Office, Suid-Afrikaanse Poskantoor.
- Suid-Afrikaanse Poskantoor Geargiveer 1 Januarie 2019 op Wayback Machine