Maak hoofkeuseskerm oop

Makwassie is 'n klein dorp in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika.

Makwassie
Ligging van Makwassie op 'n kaart (Noordwes)
Makwassie
Makwassie
 Makwassie se ligging in Noordwes
Koördinate: 27°19′S 25°59′O / 27.317°S 25.983°O / -27.317; 25.983Koördinate: 27°19′S 25°59′O / 27.317°S 25.983°O / -27.317; 25.983
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Distrik Dr Kenneth Kaunda
Munisipaliteit Maquassi Hills
Stigting 1907
Oppervlak[1]
 - Dorp 6,19 km²  (2,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 13 351
 - Digtheid 2 157/km² (5 586,6/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 5.0%
 • Indiër/Asiër 0.7%
 • Kleurling 4.1%
 • Swart 90.2%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Tswana 74.4%
 • Afrikaans 8.2%
 • Sotho 7.5%
 • Xhosa 4.7%
 • Ander 5.1%
Poskode (strate) 2650
Poskode (posbusse) 2650
Skakelkode(s) 018

GeskiedenisWysig

Die eerste sendingstasie noord van die Vaalrivier het hier ontstaan in 1822. Op 21 Julie 1823 is die eerste blanke persoon in die Transvaal in die dorp gebore vir die gesin Broadbents. Die dorp is 1907 deur Charles Lacy Stratton gestig. Drie jaar later is dit tot dorpsgebied verklaar. In 1910 het Makwassie ook die eerste stadhuis in die Transvaal gebou. Die dorp ontleen sy naam aan die Makwassiestroom wat hier verby vloei. Die naam is glo afgelei van die Boesmanwoord vir die aromatiese wilde groenment wat op die oewers van die stroom groei. Die hoofspoorlyn het Makwassie in 1905 bereik.

DistrikWysig

Mielies, sorghum en grondbone is van die belangrikste gewasse wat verbou word. Die dorp spog ook met die eerste silo vir die berging van grondbone.

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

LiggingWysig