R505 (Suid-Afrika)
streeksroete
Die R505 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin waar dit aftak van die R719 by Wesselsbron in die Vrystaat. Die roete gaan noordwes, kruis die R59-provinsiale pad, dan die Vaalrivier, gaan deur Makwassie met 'n verspringende kruising oor die R502. Hier word die roete medebeskryf met die N12-nasionale pad vir 2.5 km en dan met die R504 vir 2.1 km. Nou gaan die roete op sy eie noordwaarts en kruis die R507 in Ottosdal. Dan kruis dit die N14 met 'n verspringende kruising, word medebeskryf met die R52 en R503 deur Lichtenburg en eindig by die R49 in Ottoshoop.
Streeksroete R505 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidoospunt | R719 Wesselsbron | |||
R59 R502 N12 R504 R507 N14 R52 R503 | ||||
Noordwespunt | R49 Ottoshoop | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Makwassie Ottosdal Lichtenburg | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|