R507 (Suid-Afrika)
streeksroete
Die R507 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat begin waar dit aftak van die N18-nasionale pad by Setlagole tussen Stella en Mmabatho, gaan dan deur Geysdorp, kruis die N14 in Delareyville en kruis die R505 in Ottosdal. Die roete bly ooswaarts en daar is 'n verspringende kruising met die R503 in Hartbeesfontein en eindig by Brakspruit waar dit aansluit by die R30-provinsiale pad, 24 km noord van Klerksdorp.
Streeksroete R507 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | N18 Setlagole | |||
N14 R505 R503 | ||||
Noordpunt | R30 Brakspruit | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Geysdorp Delareyville Ottosdal Hartbeesfontein | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|