Marais
van
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marais is 'n Franse en Afrikaanse van wat moeras in Frans beteken en na die volgende persone kan verwys:
- Anlen Elisabeth Marais (gebore 1953), Suid-Afrikaanse skryfster
- Christiaan Ludolph Marais (1849–onbekend), Kaapse sakeman en filantroop
- Daniël Johannes Marais (gebore 1971), Suid-Afrikaanse skrywer
- Daniel Rudolf Marais (gebore 1992), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Erik Johannes Marais, Suid-Afrikaanse politikus
- Eugène Nielen Marais (1871–1936), Zuid-Afrikaansche skrywer
- Jacob Albertus Marais (1922–2000) Suid-Afrikaanse politikus
- Johannes Frederick Klopper Marais (gebore 1941), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Johannes Henoch Marais (1851–1915), Kaapse finansier en filantroop
- Johannes Lodewyk Marais (gebore 1956), Afrikaansde digter
- Johannes Stephanus Marais (1919–2009), Suid-Afrikaanse finansier
- Lodewikus Stefanus Marais (gebore 1982), Afrikaanse digter
- Willie Marais (predikant) (1929–2014), Suid-Afrikaanse skrywer en geestelike leier
- Rolanda Marais (gebore 1978), Suid-Afrikaanse aktrise
- Sarel Jacobus Marais, Suid-Afrikaanse politikus
- Sarel Petrus Marais (gebore 1989), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Stephanus le Roux Marais (1896–1979), Suid-Afrikaanse komponis
- Willem Tobias Marais (1928–2007), Suid-Afrikaanse politikus
As voornaam
wysig- Marais Steyn (1915–1998), Suid-Afrikaanse politikus
- Marais Viljoen (1915–2007), Suid-Afrikaanse president
Ander gebruike
wysig- Eugene Marais-hospitaal, hospitaal in Pretoria, Suid-Afrika
- Eugène Maraisprys, Suid-Afrikaanse letterkundige toekenning
- Glen Marais, voorstad van Kempton Park, Suid-Afrika
- Jan Marais Natuurreservaat, natuurreservaat in Stellenbosch, Suid-Afrika
- Les Marais, woonbuurt in Pretoria, Suid-Afrika
- Maraisburg, voorstad van Roodepoort, Johannesburg
- Marais Poitevin, moeras naby La Rochelle, Frankryk
- Sarie Marais, Afrikaanse oorlogliedjie
- Sarie Marais, Suid-Afrikaanse rolprent van 1931
- Sarie Marais, Suid-Afrikaanse rolprent van 1949
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Marais. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |