Membathisi Mdladlana

Membathisi Mdladlana is 'n Suid-Afrikaanse politikus en ambassadeur in Kanada.

Membathisi Mdladlana

Suid-Afrikaanse ambassadeur in Kanada
Ampsbekleër
Termynaanvang
September 2012

Minister van Arbeid
Ampstermyn
Julie 1998 – 30 Oktober 2010
President Jacob Zuma
Kgalema Motlanthe
Thabo Mbeki
Nelson Mandela
Voorafgegaan deur Tito Mboweni
Opgevolg deur Mildred Oliphant

Persoonlike besonderhede
Gebore 12 Mei 1952 (1952-05-12) (69 jaar oud)
Keiskammahoek, Kaap
Politieke party African National Congress