Suidelike sonvis
(Aangestuur vanaf Mola ramsayi)
Die Suidelike sonvis (Mola alexandrini) is 'n vis wat in die suidelike halfrond aan die kuste van Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland voorkom.[5] In Engels staan die vis bekend as die Southern sunfish. Die vis word nog groter as die Sonvis (Mola mola).
Suidelike sonvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Actinopterygii |
Orde: | Tetraodontiformes |
Familie: | Molidae |
Genus: | Mola |
Spesie: | M. alexandrini
|
Binomiale naam | |
Mola alexandrini | |
Sinonieme | |
Taksonomie
wysigIn Desember 2017, was dit bewys dat die Mola alexandrini 'n senior sinoniem van Mola ramsayi (Ranzani 1839) is deur historiese sowel as nuut gepubliseerde morfologiese gegewens.[6]
Die sonvisse is in die genus Mola, wat tans bestaan uit drie spesies: Mola mola, Mola alexandrini, Mola tecta. Mola alexandrini is in Augustus 2013 vir die eerste keer in die Omansee naby Iran gesien (Yasemi en Narari Bejgan, 2013).
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysig- ↑ "Appendices | CITES". cites.org. Besoek op 14 Januarie 2022.
- ↑ "Mola alexandrini summary page".
- ↑ Appeltans, W., Bouchet, P., Boxshall, G.A., Fauchald, K., Gordon, D.P., Hoeksema, B.W., Poore, G.C.B., van Soest, R.W.M., Stöhr, S., Walter, T.C., Costello, M.J. (eds.) (2010) World Register of Marine Species (WoRMS)
- ↑ "Southern Ocean Sunfish, Mola ramsayi (Giglioli, 1883) – Australian Museum". australianmuseum.net.au. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Desember 2010. Besoek op 24 Junie 2020.
- ↑ Koelreuter I. T., 1766. Piscium rariorum e mus. petrop. exceptorum descriptiones continuatae. Novi Comment. Acad. Sci. Imp. Petropol. v. 10 (1764). 329-351.
- ↑ Sawai, Etsuro; Yamanoue, Yusuke; Nyegaard, Marianne; Sakai, Yoichi (5 Desember 2017). "Redescription of the bump-head sunfish Mola alexandrini (Ranzani 1839), senior synonym of Mola ramsayi (Giglioli 1883), with designation of a neotype for Mola mola (Linnaeus 1758) (Tetraodontiformes: Molidae)". Ichthyological Research (in Engels). 65: 142–160. doi:10.1007/s10228-017-0603-6. ISSN 1341-8998.
Eksterne skakel
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suidelike sonvis.