Monsonia angustifolia
Plantspesie
Monsonia angustifolia is 'n meerjarige, blomdraende plant wat deel is van die Geraniaceae familie. Die spesie is inheems in Botswana, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Lesotho, Madagaskar, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Rwanda, Somalië, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Alsbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Geraniales |
Familie: | Geraniaceae |
Genus: | Monsonia |
Spesie: | M. angustifolia
|
Binomiale naam | |
Monsonia angustifolia E.Mey. ex A.Rich., (1848)
| |
Sinonieme | |
|
In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, die Oos-Kaap en die Vrystaat voor. Dit staan ook bekend as die angelbossie, Malva naaldbossie en teebossie.