Maak hoofkeuseskerm oop

Morganbaai is 'n kusgehuggie geleë naby die Keiriviermond, 53 km noord-oos van Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.[2]

Morganbaai
(en) Morgans Bay
Morganbaai
Morganbaai
Ligging van Morganbaai op 'n kaart (Oos-Kaap)
Morganbaai
Morganbaai
 Morganbaai se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°42′18″S 28°20′23″O / 32.70500°S 28.33972°O / -32.70500; 28.33972Koördinate: 32°42′18″S 28°20′23″O / 32.70500°S 28.33972°O / -32.70500; 28.33972
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Amathole
Munisipaliteit Groot Kei
Stigting 1822
Oppervlak[1]
 - Dorp 1,36 km²  (0,5 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 321
 - Digtheid 236/km² (611,2/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 47.2%
 • Indiër/Asiër 0.6%
 • Kleurling 0.6%
 • Swart 47.5%
 • Ander 4.1%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 47.9%
 • Engels 40.7%
 • Afrikaans 9.5%
 • Ander 1.9%
Poskode (strate) Geen
Poskode (posbusse) 5292
Skakelkode(s) 043

GeskiedenisWysig

Morganbaai is in 1822 vernoem na A.F. Morgan, die gesagvoerder van die Barracouta, 'n skip van die Koninklike Britse Vloot, een van talle skepe wat deur die Britse Admiraliteit gestuur is om opnames te doen aan die kus suid van Maputo.[3]

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Morganbaai". Sensus 2011.
  2. Googlekaart van Morganbaai, Besoek op 26 Augustus 2015
  3. How it all started – History of Morgan Bay Hotel, Besoek op 26 Mei 2012