Myxus
Myxusis 'n genus van visse wat aan die familie Mugilidae behoort. Verskeie spesies hoort tot die genus maar slegs een kom in Suider-Afrika voor.
Myxus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Myxus Günther, 1861
|
Spesies | |
Sien teks. |
Spesie
wysigSpesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:
- Myxus capensis (Valenciennes, 1836) - Varswater-harder
Van die ander spesies sluit in:
- Myxus elongatus Günther, 1861
- Myxus multidens (J. D. Ogilby, 1888)
- Myxus petardi (Castelnau, 1875)
Sien ook
wysigBronne
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2012). Spesies van Myxus in FishBase. Junie 2012-weergawe.