Naudé
van
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Naudé is 'n familienaam. Die Naudé-familie is oorspronklik van Franse protestante afkoms en was tradisioneel onderwysers en akademici. Gabriel Naudé (1600–1653) was onder andere die bibliotekaris van die eerste publieke biblioteek in Frankryk gewees.
Afstammelinge van die Naudé-familie kom vandag nog in Duitsland, Suid-Afrika en die Verenigde State van Amerika (veral in Philadelphia) voor.
Naudés in Suid-Afrika
wysigDie eerste Naudés het in die 1700's in Suid-Afrika gearriveer. Die eerste stamvader was Jacob Naudé (1696–1774) en die tweede stamvader Philipp Jacob Naudé (1736–1812).
Bekende Naudés
wysig- Beyers Naudé, (1915–2004) Afrikaner-dominee, en 'n prominente anti-apartheidsrolspeler.
- Charl-Pierre Naudé (1958–), Afrikaanse digter.
- Elizna Naudé (1978–), Suid-Afrikaanse diskusgooier.
- Gabriel Naudé (1600–1653), bibliotekaris van die eerste publieke biblioteek in Frankryk.
- Hymne Weiss (née Naudé; 1910–2001), Afrikaanse skrywer.
- Hugo Naudé (1868–1938), Suid-Afrikaanse skilder.
- Jacob Naudé (1696–1774), eerste stamvader in Suid-Afrika.
- Jacobus Johannes Naudé (1876 - ), Boere spioen tydens die Tweede Vryheidsoorlog.
- Juanita du Plessis (née Naudé), bekende Afrikaanse sanger.
- Philipp Jacob Naudé (1736–1812), tweede stamvader in Suid-Afrika.
- Pieter Naudé (1968–), Afrikaanse sanger.
- Tom Naudé (1889–1969), van 1967 tot 1968 waarnemende Staatspresident van Suid-Afrika.
- Wena Naudé (1905–1978), ’n Afrikaanse aktrise en een van die pioniers van die Afrikaanse toneelkuns.
- Drie Naudés het deelgeneem aan die Slag van Bloedrivier
Geografiese name
wysigBronne
wysig- Naudé, Dr. Eduan Grobbelaar, Kaapstad, 1993
Eksterne skakels
wysig- http://www.naude.co.za/ - die plek waar Naudés mekaar ontmoet!
- http://www.naude.netfirms.com/ Geargiveer 2 Februarie 2011 op Wayback Machine - Naudés in Suid-Afrika.
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Naudé. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |