Maak hoofkeuseskerm oop
Nieu-Akwitanië
(Nouvelle-Aquitaine)

BlasonNouvelleAquitaine.svg

Nouvelle-Aquitaine region locator map.svg
Départements Charente
Charente-Maritime
Corrèze
Creuse
Deux-Sèvres
Dordogne
Gironde
Haute-Vienne
Landes
Lot-et-Garonne
Pyrénées-Atlantiques
Vienne
Prefektuur Bordeaux
Bevolking 5 808 594 inw.
(2012)
Bevolkingsdigtheid 69 inw./vk km
Oppervlakte 84 061 vk km
Arrondissemente 41
Kantons 258
Munisipaliteite 4053
President van
Gewestelike Raad
Alain Rousset
(Sosialistiese Party)

Nieu-Akwitanië (Frans: Nouvelle-Aquitaine [nu.vɛ.l‿a.ki.tɛn]; Oksitaans: Navèra Aquitània; Baskies: Akitania Berria; Poitevin-Saintongeais : Novéle-Aguiéne) is 'n Franse gewes (Frans: région) in die suidweste van Frankryk wat uit die ou geweste van Akwitanië, Limousin en Poitou-Charentes bestaan. Die gewes Nieu-Akwitanië bestaan sedert 2016.

Eksterne skakelsWysig