Lotaringe
- Hierdie artikel handel oor die voormalige Franse geweste Lorraine. Vir ander artikels oor Lorraine, sien Lorraine (dubbelsinnig).
Lotaringe | |
---|---|
Départements | Meurthe-et-Moselle (54), Meuse (55), Moselle (57), Vosges (88) |
Prefektuur | Metz |
Bevolking | 2 346 361 inw. (2008) |
Bevolkingsdigtheid | 100 inw./vk km |
Oppervlakte | 23 547 vk km |
Arrondissemente | 19 |
Kantons | 157 |
Munisipaliteite | 2 337 |
President van Gewestelike Raad |
Jean-Pierre Masseret (SP) |
Lotaringe of Lotharinge (Frans en Engels: Lorraine, Duits: Lothringen, Nederlands: Lotharingen) was een van die voormalige 27 Franse administratiewe geweste (Frans: régions) wat ingevolge die instelling van die geweste in 1956 opgerig is. Die gewes het sowat 2 350 000 inwoners (2008) en 'n oppervlakte van sowat 23 500 km² gehad. Die hoofstad was Metz.
Geografie
wysigDie voormalige Noordoos-Franse région Lotaringe grens aan België, die Groothertogdom Luxemburg en die Duitse deelstate Rynland-Palts en Saarland.
Lotaringe het bestaan uit vier départemente:
- Meurthe-et-Moselle (hoofstad Nancy)
- Meuse (hoofstad Bar-le-Duc)
- Moselle (hoofstad Metz)
- Vosges (hoofstad Épinal)
Die Maas-, Moesel-, Saar- en Meurthe-riviere vloei deur die gewes. In die ooste lê die westelike deel van die Vogese-gebergte (départemente Moselle en Vosges). Die Hohneck op die grens met die gewes Elsas is met 1 364 meter die hoogste berg van Lotaringe.
Tale
wysigIn die gewes is naas Frans ook Lorreins gepraat, met uitsondering van die noordelike deel aan die grens met Luxemburg waar Luxemburgs en aan die grens met Duitsland waar Lotharings Frankies en Ryn Frankies as omgangstaal gebruik is.
Geskiedenis
wysigVroeër het die volgende Lotaringiese gebiede bestaan:
Sien ook
wysigBronne
wysig- Franstalige en Nederlandstalige Wikipedias
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Lotaringe. |
- (fr) Die amptelike webwerf van die Gewestelike Raad van Lotaringe Geargiveer 27 April 2011 op Wayback Machine
Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France) | |
---|---|
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines): | |
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes | |
Metropolitaanse geweste 2016 (Régions métropolitaines): | |
Auvergne-Rhône-Alpes | Boergondië-Franche-Comté | Bretagne | Centre-Val de Loire | Grand Est | Hauts-de-France | Île-de-France | Korsika | Nieu-Akwitanië | Normandië | Oksitanië | Pays de la Loire | Provence-Alpes-Côte d'Azur | |
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer): | |
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion |