Otjie
Die Otjie (Stephanolepis auratus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, by Madagaskar en langs die ooskus van Afrika van Somalië tot by Valsbaai. In Engels staan die vis bekend as die Porky.
Otjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. auratus
|
Binomiale naam | |
Stephanolepis auratus |
Voorkoms
wysigDie vis se kop en lyf is bleekwit met onreëlmatige vlekke op die sye. Die mannetjies het blou kolle en blertse op die basis van die dorsale en anale vinne. Die vis word tot 28 cm lank.
Habitat
wysigDie vis leef op sanderige of rotsbodems tot op dieptes van 18 m.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Gill T. N., 1861. On several new generic types of fishes contained in the museum of the Smithsonian Institution. Proc. Acad. Nat. Sci. Phila. v. 13. 77-78.
- ↑ World Register of Marine Species (en)
- ↑ Castelnau, F. L., 1861. Mémoire sur les poissons de l'Afrique australe. París. Mem. Poiss. Afr. Australe: i-vii + 1-78.
Bron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Eksterne skakels
wysig- Stephanolepis auratus by FishBase
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir otjie.