Oxymonacanthus
Oxymonacanthus is 'n genus wat hoort tot die familie Monacanthidae.
Oxymonacanthus | |
---|---|
Die Harlekyn-vylvis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Oxymonacanthus Bleeker, 1865
|
Spesies | |
Sien teks vir spesies. |
Daar is net twee spesies wat hoort tot die familie:
- Oxymonacanthus halli - Rooiseeharlekynvylvis
- Oxymonacanthus longirostris - Harlekynvylvis
Oxymonacanthus longirostris kom onder andere aan die ooskus van Suid-Afrika voor terwyl Oxymonacanthus halli endemies is aan die Rooisee.