Pieter Kuyper Albertyn

(Aangestuur vanaf PK Albertyn)

Pieter Kuyper Albertyn (27 Mei 1897, Kleinmond, - 7 Maart, 1973, Kaapstad) is 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se veertiende Springbokkaptein. Hy was kaptein in vier toetse.

Pierre Albertyn Rugbyportaal
Volle naam Pieter Kuyper Albertyn
Bynaam Pierre
Geboortedatum 27 Mei 1897
Geboorteplek Kleinmond
Sterftedatum 7 Maart 1973 (op 75)
Sterfteplek Kaapstad
Beroep Dokter
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Senter
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
George
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Suid-Westelike Distrikte
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1924 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 4 5
Die Springbokspan vir die derde toets teen die Britse besoekers op 13 September 1924 in Port Elizabeth. Staande: SR Townsend (keurder), TJ Dobbin (keurder), N du Plessis, AF Markotter (keurder), J le Grange, J van Druten, WA Millar, N Bosman, WF Schreiner (voorsitter, SA keuringskomitee), FW Mellish, M Ellis. Sittende: D Devine, BL Osler, PK Albertyn (kaptein), TL Kruger (onderkaptein), AP Walker, BE van der Plank. Voor: J Slater, JS de Kock, K Starke.

Eksterne skakels

wysig
Voorafgegaan deur
Boy Morkel
Springbokkaptein
1924–1924
Opgevolg deur
Phil Mostert