Maak hoofkeuseskerm oop

Phillipus Jacobus Mostert (30 Oktober 18983 Oktober 1972) was 'n Springbokrubyspeler en Suid-Afrika se sestiende Springbok rugbykaptein. Sy pa het gesneuwel tydens die Slag van Colenso en hy en sy ma het 'n moelike tyd in 'n konsentrasiekamp deurgebring.

Phil Mostert Sportportaal
Volle naam Phillipus Jacobus Mostert
Geboortedatum 30 Oktober
Geboorteplek Krugersdorp, Suid-Afrika
Sterftedatum 3 Oktober 1972 (op 73)
Sterfteplek Harare, Zimbabwe
Skool Hoërskool Stellenbosch & Somerset Wes
Beroep Rekenmeester, De Beers Dynamite Factory
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Voorspeler
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Somerset Wes
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Westelike Provinsie
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1921–1932 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 14

BronWysig

Eksterne skakelsWysig

Voorafgegaan deur
PK Albertyn
Springbokkaptein
1924–1931
Opgevolg deur
Bennie Osler