Madagaskar-platkop

(Aangestuur vanaf Papilloculiceps longiceps)

Die Madagaskar-platkop (Papilloculiceps longiceps) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Aliwal-bank voorkom. Die vis het ook die Middellandse See binnegedring deur die Suezkanaal. In Engels staan die vis bekend as die Longhead flathead.

Madagaskar-platkop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. longiceps
Binomiale naam
Papilloculiceps longiceps
Knapp, 1829

Voorkoms

wysig

Die vis se lyf is 'n dowwegroen of bruin aan die bokant en wit aan die onderkant. Die kop is plat met 'n beenrif net onder die waarop 'n stekel is. Daar is ook kolle op die dorsale, anale en bekkenvinne. Die vis word tot 70 cm groot.

Habitat

wysig

Die vis leef op sanderige bodems naby koraalriwwe in water wat tussen 1 – 20 m diep is.

Sien ook

wysig

Eksterne skakel

wysig