Swarthand-tongvis

spesie van tongvisse
(Aangestuur vanaf Pegusa nasuta)

Die Swarthand-tongvis (Pegusa nasuta), voorheen (Solea bleekeri), is 'n vis wat voorkom in Suider-Afrika vanaf Valsbaai tot by die Zambezirivier se delta. In Engels staan die vis bekend as die Blackhand sole.

Swarthand-tongvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. nasuta
Binomiale naam
Pegusa nasuta
(Pallas, 1814)

Sien ook

wysig

Eksterne skakel

wysig