Pikarel
Die Pikarel (Spicara australis) is 'n vis wat voorkom in die suid-oostelike Atlantiese- en westelike Indiese Oseane. In Engels staan die vis bekend as die Picarel.
Pikarel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. australis
|
Binomiale naam | |
Spicara australis |