Richardsbaai-Noord-breekwatervuurtoring

Die Richardsbaai-Noord-breekwatervuurtoring is geleë aan die punt van die noordelike breekwater by Richardsbaai. Die skraal betontoring is 12 m (39 voet) hoog, met 'n klein lantern en galery, en het 'n fokale vlak van 15 m (49 voet) bo seevlak. Die toring is geverf met swart en wit horisontale bane en lewer twee groen flitse elke 5 sekondes.[1]

Die Noord-breekwatervuurtoring by Richardsbaai

Verwysings

wysig

28°48′18″S 32°05′54″E / 28.80500°S 32.09833°O / -28.80500; 32.09833

  Vuurtorings van Suid-Afrika
Atlantiese Kus en Valsbaai:

Dasseneiland • Doringbaai • Groenpunt • Groenriviermond • Hondeklipbaai • Kaap Columbine • Kaappunt (Diaspunt) • Kaappunt (Kaap Maclear) • Kaapstadhawe-breekwater • Kaap St. Martin • Milnerton • Mouillepunt • North Head, Saldanhabaai • Port Nolloth • Robbeneiland • Roman Rock • Simonstad-skeepswerf • Slangkop • South Head, Saldanhabaai • Stompneuspunt

Kaapse Suidkus:

Cape Seal • Danger Point • Hangklip • Kaap Agulhas • Kaap Infanta • Kaap Sint Blaize • Quoin Point • Ystervarkpunt

Oos-Kaap:

Castle Point • Deal-vuurtoring • Donkin Hill • Groot-Vispunt • Hood Point • Kaap Hermes • Kaap Morgan • Kaap Recife • M’bashe Point • Seal Point • South Sand Bluff • Voëleiland

KwaZulu-Natal:

Anglo-American-gebou • Cooper • Durnford Point • Green Point (Clansthal) • Ifafastrand • Jesser Point • Kaap St. Lucia • Kaap Vidal • North Sand Bluff • Ou Bluff-vuurtoring • Port Shepstone • Richardsbaai-Noord-breekwater • Richardsbaai • Umhlanga Rocks