Romulea eximia
plantspesie
Romulea eximia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die renosterveld en fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Vredenburg tot by Melkbosstrand. Dit was op 'n tyd volop tussen Mamre, Darling en Malmesbury en gewild onder blomme verkopers. Die huidige sub populasies word bedreig deur graan verbouing en indringerplante.
Romulea eximia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. eximia
|
Binomiale naam | |
Romulea eximia M.P.de Vos, (1972)
|