Rooigespikkelde tongvis
Die Rooigespikkelde tongvis (Cynoglossus zanzibarensis) is 'n vis wat voorkom van die Wes-Kaap tot by Kenia. In Engels staan dit bekend as die Redspotted tonguefish.
Rooigespikkelde tongvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. zanzibarensis
|
Binomiale naam | |
Cynoglossus zanzibarensis |
Voorkoms
wysigDie lyf is lank en plat en die dorsale, anale en stertvin is aanmekaar. Daar is 3 lengte lyne aan die oë kant (bokant) van die vis.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7