Rayno Benjamin
(Aangestuur vanaf Ryno Benjamin)
Rayno Benjamin (gebore in Vredenburg, 3 Augustus 1983) is ’n rugbyspeler wat tot 2017 vir die Cheetahs op vleuel gespeel het in die Superrugbyreeks en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks.
| |||||
Volle naam | Rayno Shannon Benjamin | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 3 Augustus 1983 | ||||
Geboorteplek | Vredenburg, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,87 m | ||||
Massa | 87 kg | ||||
Skool | Hoërskool Weston | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel, Senter | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2004–2006 2007–2008 2011–2017 2018– |
Boland Kavaliers Goue Leeus Vrystaat Cheetahs Boland Kavaliers |
42 24 51 0 |
(175) (70) (90) (0) | ||
korrek soos op 10 Junie 2018. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006 2007 2008 2011–2017 |
Stormers Cheetahs Lions Cheetahs |
11 0 12 60 |
(10) (0) (10) (75) | ||
korrek soos op 10 Junie 2018. | |||||
Nasionale Sewesspan | |||||
Jare | Land | Toernooie | |||
2006 2007 2008 2009 |
Suid-Afrika | Doebai, George VSA, Nieu-Seeland, Hongkong, Adelaide Doebai, George Wêreldbeker, Doebai, George | |||
korrek soos op 10 Junie 2018. |
Vir die 2018-seisoen keer hy terug na die Boland Kavaliers.
Benjamin het Suid-Afrika van 2006 tot 2009 in Sewesrugby verteenwoordig.