SC Fürstenfeldbruck
Volledige naam | Sportclub Fürstenfeldbruck von 1919 e.V. |
Stigtingsdatum | 1919 |
Tuisveld | Stadion an der Klosterstraße, Fürstenfeldbruck |
Kapasiteit | 5 000 |
Kompetisie | Oberliga Beiere |
SC Fürstenfeldbruck is 'n sportklub uit Fürstenfeldbruck in die deelstaat Beiere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling.
Die klub is in Augustus 1919 gestig en het ook afdelings vir pluimbal en tafeltennis. Fürstenfeldbruck se beste prestasie was om in die 1970’s in die Amateurliga Beiere te speel, destyds die derde hoogste vlak.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
|
Eksterne skakels
wysig- Amptelike klubblad Geargiveer 29 Junie 2015 op Wayback Machine
Oberliga Beiere 2006/07-seisoen | |
1. FC Bad Kötzting – 1.FC Neurenberg II – SpVgg Weiden – 1. SC Feucht – SpVgg Bayreuth – FC Ismaning – FC Memmingen – SSV Jahn Regensburg – SC Fürstenfeldbruck – SV Heimstetten – SpVgg Greuther Fürth II – SpVgg Unterhaching II – TSV Aindling – TSV Großbardorf – VfL Frohnlach – SV Wacker Burghausen II – Würzburger FV – SpVgg Beiere Hof – 1. FC Eintracht Bamberg |