Siyathemba
Siyathemba is 'n township langs Balfour, 'n klein landbou- en steenkoolmynboudorp in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Siyathemba | |
---|---|
Balfour-Noord en Siyathemba (agter) | |
Koördinate: 26°39′5″S 28°36′48″O / 26.65139°S 28.61333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Gert Sibande |
Munisipaliteit | Dipaleseng |
Stigting | 1898 |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,92 km2 (1,51 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 22 768 |
• Digtheid | 5 808/km2 (15 040/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.3% |
• Swart mense | 99.3% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 64.9% |
• Suid-Sotho | 25.0% |
• Xhosa | 2.5% |
• Engels | 1.9% |
• Ander | 5.8% |
Poskode (strate) | 2410 |
Poskode (posbusse) | 2410 |
Skakelkode | 017 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Siyathemba". Sensus 2011.
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Balfour.