Skerpstert-sonvis
Die skerpstert-sonvis (Masturus lanceolatus) is 'n sonvis wat in tropiese en subtropiese waters van al die oseane voorkom. In Engels staan dit as die Sharptail sunfish bekend. Die vis word tot 337 cm lank.
Skerpstert-sonvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. lanceolatus
|
Binomiale naam | |
Masturus lanceolatus (Liénard, 1840)
|