Suidelike harder

Die Suidelike harder (Liza richardsonii) is 'n endemiese vis wat slegs langs die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan die vis bekend as Southern mullet.

Suidelike harder
'n Suidelike harder
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. richardsonii
Binomiale naam
Liza richardsonii
(Smith, 1846)
'n Jong suidelike harder in 'n man se hand.
Bokkoms op Paternoster.

Voorkoms

wysig

Dit is 'n silwer vis met 'n geel vlek op die kieudeksel. Die gemiddelde lengte is 20 cm maar hulle kan tot 40 cm lank en 0.5 kg swaar word. Daar word bokkoms van hierdie harders in die Wes-Kaap gemaak.

Sien ook

wysig

Bronne

wysig

Eksterne skakel

wysig