TSV Eintracht Stadtallendorf
Volledige naam | Turn- und Sportverein Eintracht 1920 e.V. Stadtallendorf |
Stigtingsdatum | 1920 |
Tuisveld | Herrenwaldstadion, Stadtallendorf |
Kapasiteit | 4 000 |
Kompetisie | Oberliga Hesse |
TSV Eintracht Stadtallendorf is 'n sportklub uit Stadtallendorf in die deelstaat Hesse in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker het die klub ook afdelings vir handbal, vlugbal, pluimbal, judo, gimnastiek, swem en atletiek.
Die klub is in 1920 as FV Eintracht Allendorf gestig. In 1956 is daar met TSV Blau-Weiß Allendorf saamgesmelt om TSV Eintracht Stadtallendorf te vorm.
Die klub se grootste presstasie was om promosie na die Oberliga Hessen te verkry in 2008.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
|
Eksterne skakels
wysig- Amptelike klubwerf Geargiveer 17 Mei 2009 op Wayback Machine
Oberliga Hesse 2008/09-seisoen | |
FC Beiere Alzenau - 1. FC Eschborn - KSV Baunatal - Hünfelder SV - KSV Hessen Kassel II - |