Hünfelder SV
Volledige naam | Hünfelder Sportverein 1919 e. V. |
Stigtingsdatum | 22 Junie 1919 |
Tuisveld | Rhönkampfbahn , Hünfeld |
Kapasiteit | 4 000 |
Kompetisie | Oberliga Hesse |
Hünfelder SV is 'n sportklub in Hünfeld in die deelstaat Hesse, Duitsland. Die klub is veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker het die klub ook afdelings vir handbal, vlugbal, basketbal, tafeltennis, atletiek en gimnastiek.
Die klub is op 22 Junie 1919 gestig as opvolger van Turn- und Sportverein Fortuna Hünfeld, wat in 1909 gestig is, maar aan die einde van die Eerste Wêreldoorlog ontbind het. Die klub het sy grootste prestasie in 1963 behaal toe hulle die Hessepokal gewen het. Die klubkleure is blou en wit en die tuisveld, die Rhönkampfbahn, is op 2 Augustus 1948 ingewy.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
|
Eksterne skakels
wysigOberliga Hesse 2009/10-seisoen | |
Viktoria Aschaffenburg – SVA Bad Hersfeld – 1. FC Eschborn – KSV Baunatal – FSV 1926 Fernwald - |