Thornhill, Kouga
(Aangestuur vanaf Thornhill, Cacadu)
- Vir die nedersetting in Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit, sien Thornhill, Enoch Mgijima
Thornhill is 'n nedersetting in die Kouga munisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit is ongeveer 45 km wes van Port Elizabeth en 30 km oos van Jeffreysbaai langs die N2 geleë.
Thornhill | |
---|---|
Nedersetting | |
Koördinate: 33°53′42″S 25°8′28″O / 33.89500°S 25.14111°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Kouga |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,26 km2 (0,49 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 462 |
• Digtheid | 1 954/km2 (5 060/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.8% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 53.0% |
• Swart mense | 44.4% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 58.1% |
• Xhosa | 37.1% |
• Engels | 1.8% |
• Ander | 3.0% |
Poskode (strate) | 6375 |
Poskode (posbusse) | 6375 |
Skakelkode | 042 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Thornhill". Sensus 2011.