Blouvin-tuna
(Aangestuur vanaf Thunnus thynnus)
Die Blouvin-tuna (Thunnus thynnus) is 'n roofvis wat voorkom in sub-tropiese water van die Atlantiese Oseaan. Die vis is uiters gewild as soesji en is as gevolg daarvan totaal oorbevis en op sommige plekke reeds uitgewis.[2] Die vis kom voor aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as Atlantic bluefin tuna.
-
Larwestadium
-
Volwasse blouvin wat gevang is
-
Bloufin in 'n akwarium in Japan
-
'n Skool blouvinne in hul natuurlike habitat
Atlantiese Blouvin-tuna | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | T. thynnus
|
Binomiale naam | |
Thunnus thynnus Linnaeus, 1758
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Collette, B., Amorim, A.F., Boustany, A., Carpenter, K.E., de Oliveira Leite Jr., N., Di Natale, A., Die, D., Fox, W., Fredou, F.L., Graves, J., Viera Hazin, F.H., Hinton, M., Juan Jorda, M., Kada, O., Minte Vera, C., Miyabe, N., Nelson, R., Oxenford, H., Pollard, D., Restrepo, V., Schratwieser, J., Teixeira Lessa, R.P., Pires Ferreira Travassos, P.E. & Uozumi, Y. (2011). "Thunnus thynnus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2011.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 14 Desember 2011.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2015. Besoek op 6 Januarie 2015.
Eksterne skakel
wysig- http://www.fishbase.org/summary/Thunnus-thynnus.html
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Blouvin-tuna.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Atlantic bluefin tuna