Tulbaghia maritima
Plantspesie
Tulbaghia maritima is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Oos-Kaap en kom van Nature's Valley tot by die Gamtoosriviermonding voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 1046 km² en daar is minder as tien subpopulasies oor. Die plant bly habitat afstaan aan ontwikkeling aan die kus.
Tulbaghia maritima | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Allioideae |
Genus: | Tulbaghia |
Spesie: | T. maritima
|
Binomiale naam | |
Tulbaghia maritima Vosa, (2011 gepubl. 2012)
|