Wildemispel
(Aangestuur vanaf Vangueria infausta)
Die wildemispel (Vangueria infausta) is 'n boom wat aan die katjiepiering-familie, Rubiaceae behoort.[1] Dit is inheems aan die suidelike en oostelike Afrotropiese gebied en kom in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Kaprivistrook in Namibië, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe voor. In Suid-Afrika kom die spesie in elke provinsie behalwe die Wes-Kaap voor.
Wildemispel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Genus: | Vangueria |
Spesie: | V. infausta
|
Binomiale naam | |
Vangueria infausta Burch., (1824)
| |
Sinonieme | |
|
Die vrugte word deur mense geëet en het 'n aangename appel-tipe smaak.
Die boom se FSA-nommer is 702.[2]
Subspesies
wysigDie spesie het drie subspesies:
- Vangueria infausta var. campanulata (Robyns) Verdc.
- Vangueria infausta subsp. infausta
- Vangueria infausta subsp. rotundata (Robyns) Verdc.
Fotogalery
wysig-
'n Wildemispel in Pretoria se Nasionale Botaniese Tuin
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 220. ISBN 978-1-77007-759-1.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wildemispel.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Wildemispel