Vorster
van
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vorster is 'n Afrikaanse en Duitse van en kan na die volgende persone verwys:
- Alie Vorster (1859-1950), Kaapse religieuse leier
- Anna Vorster (1912-2005), Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Casper Jan Hendrik Vorster (1842-1899), religieuse leier in die Oranje-Vrystaat
- Gordon Vorster (1924-1988), Suid-Afrikaanse skilder, rolprentregisseur, draaiboekskrywer, en akteur
- Hester Vorster-Postma, Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Joe Vorster (ook bekend as Joe Foster), Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer
- Johan Vorster, Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, en sakeman
- John Vorster (1915-1983), eerste minister en staatspresident van Suid-Afrika
- Louis Vorster (1862-1934), Suid-Afrikaanse politikus
- Steyn Vorster (1900-1937), Suid-Afrikaanse politikus
- Tini Vorster (1917-2000), presidentsvrou van Suid-Afrika
- Wikus Vorster (1908-1990), Suid-Afrikaanse religieuse leier
- Wim Vorster (* 1949), Suid-Afrikaanse akteur, skrywer, en dramaturg
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Vorster. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |