Wikipedia:Gebruikersportaal/Beleid en stylriglyne
Inleiding | Beleid en stylriglyne | Tegniese hulp en administrasie | Gemeenskap | Allerlei |
- Wikipedia se beleid en riglyne...
Wikipedia het 'n beleid en 'n stelsel van riglyne ontwikkel wat ons die afgelope jare gehelp het met die skep van 'n vrye ensiklopedie. Dit is raadsaam om uself vertroud te maak met die beleide en riglyne wat u bydraes raak, alhoewel foute wat in goedertrou gemaak word (eerder as 'n blatante verontagsaming van die reëls) natuurlik oorgesien word.
- Oorsig van beleid en riglyne
- Neutrale standpunt
- Geen oorspronklike navorsing
- Verifieerbaarheid
- Wenke vir die skryf van 'n goeie artikel
- Wat Wikipedia nie is nie
- Beleefdheid, iets wat van elke bydraer verwag word.
- Gebruik van beelde - hoe om te weet watter beelde u na Wikipedia mag oplaai en in artikels mag gebruik
- Haal bronne aan - hoekom is 'n bronnelys en verwysings belangrik?
- Die vyf pilare van Wikipedia
Riglyne vir nuwe artikels en basiese redigering...
- Hoe om 'n nuwe bladsy te skep
- Titelriglyne - wat moet my artikel se naam wees?
- Styl - Inligting oor die uitleg van 'n artikel, skryf van datums, syfers, samestellings met eiename, ens.
- Basiese redigeringsintruksies - Inligting oor hoe om nuwe afdeling te skep, teks na kursief of vetdruk te verander, ens.
- Eksperimenteer in die sandput
- Byvoeging van skakels in 'n artikel
- Basiese instruksies vir die toevoeging van beelde
- Hoe om 'n tabel by 'n artikel te voeg
- Wat is sjablone en waar kan ek hulle kry?
- Algemene spelfoute
- Transliterasiegids (Cyrilliese alfabet)
- Vertalings
- Openbare bronne met beelde wat vryelik gebruik mag word
- Bronne wat toestemming aan Wikipedia verleen het vir die gebruik van beelde en/of teks.