Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/19 Junie
19 Junie: Juneteenth in die Verenigde State (1865).
- 1623 – Gebore: Blaise Pascal, Franse filosoof, teoloog, wis- en natuurkundige.
- 1932 – Oorlede: Sol Plaatje, veeltalige Suid-Afrikaanse joernalis, skrywer en politikus en aktivis van die Swart burgerregte-beweging.
- 1945 – Gebore: Aung San Suu Kyi, Birmaanse vryheidstryder en wenner van die Nobelprys vir Vrede in 1991.
- 1961 – Koeweit word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk.
- 1993 – William Golding, Engelse skrywer, digter en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde (1983), sterf.