Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/21 Desember
21 Desember, 12:42 UTC: Joelfees, Wintersonstilstand in die Noordelike Halfrond en Somersonstilstand in die Suidelike Halfrond
- 1913 – Arthur Wynne publiseer die eerste blokkiesraaisel in die New York World.
- 1958 – Charles de Gaulle word verkies tot eerste president van die Vyfde Republiek van Frankryk.
- 1968 – Apollo 8 word gelanseer - die eerste bemande sending om om die maan te wentel.
- 1991 – Die voormalige Sowjet-republieke, Armenië, Azerbeidjan, Kasakstan, Kirgisië, Moldowa, Turkmenistan, Tadjikistan en Oesbekistan sluit by die Gemenebes van Onafhanklike State aan.
- 1992 – Hongarye, Pole en die voormalige Tsjeggo-Slowakye stig die Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms in Krakau, Pole.