Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/31 Maart
31 Maart: Cesar Chavez-dag in sekere Amerikaanse deelstate (1927).
- 1778 – James Cook eis Vancouver-eiland op vir Groot-Brittanje.
- 1854 – Kommodoor Matthew Perry van die Amerikaanse Vloot teken die Kanagawaverdrag, wat Japan dwing om hawens vir Amerikaanse handel oop te stel.
- 1889 – Die Eiffel-toring word in Parys, Frankryk, ingehuldig.
- 1917 – Die Deense Wes-Indië word die Amerikaanse Maagde-eilande nadat die Verenigde State Denemarke $25 miljoen vir dié Karibiese Eilande betaal het.
- 2005 – Michael E. Brown, Chad Trujillo en David L. Rabinowitz ontdek die dwergplaneet Makemake.