Maak hoofkeuseskerm oop

Willowmoore-park is 'n veeldoelige stadion in Benoni, Suid-Afrika. Die stadion word meestal vir krieketwedstryde gebruik. Dit is in 1924 geopen en kan 20 000 toeskouers huisves.[1]

Willowmoore-park
Volle naam Sahare Willowmoore-park
Ligging Benoni, Suid-Afrika
Koördinate 26°11′42.82″S 28°19′04.70″O / 26.1952278°S 28.3179722°O / -26.1952278; 28.3179722Koördinate: 26°11′42.82″S 28°19′04.70″O / 26.1952278°S 28.3179722°O / -26.1952278; 28.3179722
Kapasiteit 20 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Geopen 1924
Huurders
Proteas

Die IT-maatskappy Sahara borg die stadion. Vir die rede staan dit as die Sahara Willowmoore-park bekend.

Tydens die Krieketwêreldbeker 2003 is twee wedstryde hier beklink.

WedstrydeWysig

Krieketwêreldbeker 2003Wysig

Groepfase
18 Februarie 2003

Telkaart
  Wes-Indië
244/9 (50 boulbeurte)
v
  Bangladesj
32/2 (8.1 boulbeurte)
Geen uitslag nie
Willowmoore-park, Benoni, Suid-Afrika
Groepfase
3 Maart 2003

Telkaart
  Kanada
196 (47 boulbeurte)
v
  Nieu-Seeland
197/5 (23 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 5 paaltjies
Willowmoore-park, Benoni, Suid-Afrika

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. (en) "Willowmoore Park". Cricinfo. Besoek op 20 Februarie 2019.