Witpeer

plantspesie

Die Witpeer (Apodytes dimidiata) is boom wat tot 20 m hoog kan word in woude. Die boom kom in die kusgebiede voor van Suid-Afrika vanaf Kaapstad tot by Mosambiek en ook in Mpumalanga en Limpopo en sentrale en oostelike Zimbabwe. Die boom se nasionale nommer is 422.[2]

Witpeer
Nasionale nommer: 422 [1]
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: (ongeplaas)
Familie: Icacinaceae
Genus: Apodytes
Spesie: A. dimidiata
Binomiale naam
Apodytes dimidiata
C.A.Sm.

GaleryWysig

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 148. ISBN 978-1-77007-759-1.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

BronneWysig